SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 número4Minimising electricity costs by developing an effective combination of alternative energy sourcesImproving quality by implementing lean manufacturing, SPC, and HACCP in the food industry: a case study índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    SUKDEO, N.; RAMDASS, K.  y  PETJA, G.. Application of 7S methodology: a systematic approach in a bucket manufacturing organisation. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.4, pp.178-193. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-4-2283.

    Die oorspronklike 5S-metodologie het gefokus op sorteer, skoonmaak, standaardiseer en handhawing van die werksomgewing. 7S is egter 'n nuwe metodologie wat aangepas is om n kultuur van veiligheid en spangees te bevorder. Hierdie artikel beskryf die toepassing van die 7S-metodologie as n sistematiese benadering om doeltreffendheid, gehalte en veiligheid te verbeter in moderne vervaardigings-organisasies. Die 7S benadering skep die milieu vir n doeltreffende lenige vervaardiging en n kontinu verbeterende werksomgewing. Die sistematiese toepassing van 7S vereis die toepassing van internasionale standaarde soos OHSAS 18001 om werknemers se beroepsveiligheid te verbeter. n Emmer vervaardiger in die konstruksiebedryf word as gevallestudie voorgehou. Die gevallestudie se bevindinge toon dat die afskaffing van produksie probleme soos vertragings, onbenutte spasie en nienakoming van veiligheidsmaatreèls behaal is deur die omvattende toepassing van 7S. 7S korreleer ook met operasionele vertoning, spesifiek die aspekte van operasionele vertoning wat die algehele gehalte en produktiwiteit van n organisasie beinvloed.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )