SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 número1Using failure modes and effects analysis as a problem-solving guideline when implementing SPC in a South African chemical manufacturing company índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    ULUTAS, A.. A grey hybrid model to select the optimal third-party logistics provider. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.1, pp.171-181. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-1-2126.

    Ondernemings is genoodsaak om 'n betroubare logistieke diensverskaffer te gebruik om onkostes te verminder en hul logistieke vertoning te verbeter. Die kies van 'n logistieke diensverskaffer is dus baie belangrik. Hierdie studie gebruik 'n grys, stapsgewys geweegde verhoudingsanalise en grys gekombineerde afstandgebaseerde assessering om dié probleem aan te spreek. Die kombinasie van hierdie twee strategieë is die eerste van sy soort. 'n Nuwe hibriede model wat die twee benaderings inkorporeer word dus voorgestel om die beste derde party logistieke diensverskaffer te identifiseer.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )