SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 número3Improved energy budgeting process using measurement and verification principlesExploring factors that influence the mainstreaming of gendered energy interventions in poor urban environments: a structured literature review índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    KABASELE, J.K.  y  NYEMBWE, K.D.. Assessment of local chromite sand as 'green' refractory raw materials for sand casting applications in a post-pandemic world. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.3, pp.65-74. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-3-2615.

    In 'n post-pandemiese wêreld sal gesondheid en omgewingsveiligheid 'n belangriker kwessie word as wat dit voor die COVID-19-pandemie was. Verskeie velde van ingenieurswese, insluitend die gieterybedryf, het reeds gesondheids- en veiligheidsmaatreëls in die werkplek aangeneem. Die risiko van longsiekte wat veroorsaak word deur die inaseming van fyn deeltjies silikasand, die vernaamste gietmateriaal wat in die gieterybedryf gebruik word, is welbekend en dra ernstige gevolge. Wat omgewings-beskerming betref, skep die nuwe regulatoriese beperkings op die wegdoen van gebruikte sand die behoefte dat gietaggregate meer herwinbaar is as silika. Chromietsand is 'n alternatiewe vuurvaste sand vir metaalgiettoepassings, en is volop in Suid-Afrika. Hierdie studie ondersoek of hierdie aggregaat beter algehele herbruikbaarheid het as silika. Die fokus van hierdie studie is op die gebruik van chromietsand in gieterye as 'n bydrae tot die verbetering van gesondheid in die werkplek en om die omgewingsimpak van gieterysand te verminder.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )