SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 número3The state of the art of gendered energy innovations: a structured literature reviewNature-inspired leadership - Seeking human-technology-earth harmony índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    NEL, M.  y  DE KOCK, I.H.. An investigation into the applicability of super grids in a Sub-Saharan African context. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.3, pp.162-172. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-3-2612.

    Daar is 'n behoefte in energie-arm sub-Sahara Afrika vir 'n stelsel om energie meer effektief en doeltreffend te bestuur binne en tussen lande. 'n Benadering wat reeds in ander dele van die wêreld bewys is om die bestuur van energie meer effektief en doeltreffend te maak, is super energienetwerke. Met super energienetwerke se interkonneksies en inligtingbestuurstelsels kan dit bydra tot die verbetering van effektiewe en doeltreffende bestuur van energie, en het dit die potensiaal om volhoubaarheid te verhoog. Die toepaslikheid van sulke super energienetwerke in sub-Sahara Afrika is steeds onseker en word wetenskaplik onder-ontgin: daar is dus n behoefte om die toepaslikheid daarvan binne 'n sub- Sahara Afrika-konteks vas te stel. In hierdie artikel word die literatuur oor super energienetwerke ontleed en gekontekstualiseer vanuit n bibliometriese en inhoudontledings-perspektief, om ten einde parallelle tussen sulke super energienetwerke en die sub-Sahara Afrika konteks te trek; die toepaslikheid daarvan in daardie konteks word so ondersoek.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )