SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 número3Nature-inspired leadership - Seeking human-technology-earth harmonySelecting a scaled agile approach for a fin-tech company índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


South African Journal of Industrial Engineering

versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X

Resumen

ZULU, M.S.; PRETORIUS, M.W.  y  VAN DER LINGEN, E.. The strategic competitiveness of the South African mining industry in the age of the Fourth Industrial Revolution. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.3, pp.185-200. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/32-3-2627.

Die Suid-Afrikaanse mynboubedryf het 'n geskiedenis van 'n reeks uitdagings, ingesluit hoë operasionele kostes, wat 'n negatiewe impak op myne se winsgewendheid en finansiële volhoubaarheid gehad het. Die koms van Vierde Industriële Rewolusie tegnologieë het nuwe geleenthede vir die mynboubedryf geskep, onder andere om koste-effektiwiteit en kompeterendheid te verhoog. Die meeste Suid-Afrikaanse mynbou maatskappye het begin om Vierde Industriële Rewolusie tegnologieë aan te neem, maar n groot aantal van hulle projekte was nie suksesvol nie. Die hoofdoelwit van dié artikel is om n geïntegreerde literatuuroorsig te doen oor hoekom sommige van die maatskappye in die minerale-, mynbou- en proses bedryf nie suksesvol was met die implementering van Vierde Industriële Rewolusie tegnologieë nie. Die bevindings van die studie beskryf areas van organisatoriese en tegnologiese vermoëns waarop die industrieë kan fokus wanneer hulle toekomstige innovasie strategieë ontwikkel.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons