SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 número4A World Economic Forum perspective on the quadruple helix model of innovationIntegrated logistics support in high-technology complex systems that are used beyond their designed life índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


South African Journal of Industrial Engineering

versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X

Resumen

HUSSELMANN, G.; VAN VUUREN, J.H.  y  ANDERSEN, S.J.. Walk modelling when designing small bus transit networks. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.4, pp.83-98. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/32-4-2483.

Modelle vir die ontwerp van openbare busvervoernetwerke word gewoonlik gebaseer op histories waargenome reispatrone van potensiële passasiers. Die opsie dat 'n passasier mag kies om te loop word egter gewoonlik nie in die ontwerpmodelle van sulke netwerke geïnkorporeer nie. Ons voer aan dat die afwesigheid van hierdie modelaspek kan lei tot beduidende sub-optimaliteit in die ontwerp van veral klein openbare busvervoernetwerke. n Nuwe benadering tot die insluiting van hierdie aspek in roete-ontwerp en frekwensie-bepalingsmodelle vir openbare busvervoernetwerke word in hierdie artikel gedemonstreer, waarin modale keuses vir passasiersvervoer berus op n bestaande optimale strategie toewysingsmodel. Die nuut-voorgestelde tweedoelige roete-ontwerp en frekwensie-bepalingsmodelle word in n realistiese gevallestudie toegepas in die ontwerp van n openbare busvervoernetwerk vir studente op n universiteitskampus; en hierdie model implementasie word gebruik om insig te verkry in die roete-gedrag van passasiers, gebaseer op individuele voorkeure tussen loop of die gebruikmaking van busse. Daar word in die konteks van hierdie gevallestudie getoon dat die insluiting van die opsie dat n passasier mag kies om te loop in modelle vir die ontwerp van openbare busvervoernetwerke die doeltreffendheid van die finale netwerke noemenswaardig kan beïnvloed, veral as die netwerk klein is.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons