SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33 número3Selecting a scaled agile approach for a fin-tech companyA quality assurance framework for sulphonic acid-coated sand used in 3D printing applications índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    MONTEIRO, C.A.; VAN LAAR, J.H.  y  SCHUTTE, C.S.L.. A simulation-based water management strategy for life-of-mine water planning. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2022, vol.33, n.3, pp.248-261. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/33-3-2787.

    Voldoende waterverspreiding in myne is van kardinale belang vir beide verkoeling en produksie. Soos diepvlakmyne dieper word, neem die waterbehoeftes en die daaropvolgende ontwateringsvereistes ook toe. Talle studies oor mynontwateringsbeplanning bestaan; hierdie studies erken egter nie die geintegreerde aard van die waterstelsel wat bestaan uit die dienswatervoorsiening sowel as die ontwateringstelsel nie. Hierdie studies verwaarloos ook algemeen dienswaterverspreiding en -intensiteit, lewensduur-van-mynwaterbeplanning en die gebruik van nulafvalbasislyne. In hierdie studie word 'n generiese simulasie-gebaseerde waterbestuurstrategie voorgestel. Die strategie moet 1) beide diens- en ontwateringswaterstelsels insluit, 2) rekening hou met dinamiese produksieplanne, en 3) voorsiening maak vir lewensduurmodellering. Data van ondergrondse oudits is gebruik om 'n basislynmodel saam met die mynplanne en opnamedata te ontwikkel. Die toepassing van die bestuurstrategie op 'n gevallestudiemyn het gelei tot voorspellings wat tot binne 5% akkuraat was vir toekomstige planne.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )