SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33 número4Comparison of life cycle assessment tools in cement productionAligning industrial engineering education with industry through atomic curriculum manipulation índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    KAMALA, V.  y  PAUL ROBERT, T.. Fuzzy-logic-based ergonomic assessment in an automotive industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2022, vol.33, n.4, pp.109-125. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/33-4-2593.

    Die doel van hierdie studie was om 'n instrument te ontwikkel en te evalueer om 'n organisasie se ergonomiese vlak te meet. Die studie is uitgevoer om 'n navorsingsgaping te vul waarin geen poging aangewend is om 'n indeks vir die evaluering van 'n onderneming se ergonomie te ontwerp nie. 'n Ergonomiese indeksmeting model, gebaseer op 'n wasig logika tegniek, met 15 kriteria is tydens hierdie studie ontwikkel. Die wasige ergonomiese-indeks (WEI), wat die ergonomiese vlak van die maatskappy verteenwoordig, en die wasige werkverrigting-belangrikheidsindeks, wat help om ergonomiese hindernisse op te los, is toe bereken. Die bevindinge toon dat die model in staat is om ergonomie voldoende te analiseer en praktiese toepassing het. Toepassing van die metodologie wat in hierdie artikel aangebied word, sal die maatreëls bepaal wat nodig is om 'n organisasie se ergonomiese vlak te verbeter.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )