Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
Citado por Google
Similares en Google
Compartir
De Jure Law Journal
versión On-line ISSN 2225-7160
versión impresa ISSN 1466-3597
Resumen
ESSER, Irene-marié y DELPORT, Piet. Die beskerming van belanghebbendes: die Suid-Afrikaanse sosiaal en etiek komitee en die Verenigde Koninkryk se ingeligte aandeelhouer waarde benadering: Deel II. De Jure (Pretoria) [online]. 2017, vol.50, n.2, pp.221-241. ISSN 2225-7160. http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2017/v50n2a2.
In hierdie tweede deel van die artikel word die toepassing van CSR in praktyk nagegaan, met die sosiaal en etiese komitee as Suid-Afrikaanse model en die statutêre sosiaal en etiese komitee wat gebruik word in die Verenigde Koninkryk. Ondersoek word ingestel of sodanige komitee, of 'n statutêre benadering, soos vervat in artikel 172 van die VK Maatskappyewet, verkieslik is.
![](/img/en/iconPDFDocument.gif)