SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.75 número4Critical prophecy and political leadership in biblical, African and Islamic worldviewsThe Spirit and secularisation índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Koers

versión On-line ISSN 2304-8557
versión impresa ISSN 0023-270X

Resumen

COMPION, J.; VAN DER WALT, J.L.; STEYN, H.J.  y  WOLHUTER, C.C.. Lewens- en werklikheidsvisie: ontwikkeling en transformasie -'n gevallestudie oor die Lamba woonagtig in die Masaiti-streek van Zambië. Koers (Online) [online]. 2010, vol.75, n.4, pp.811-832. ISSN 2304-8557.

Hierdie artikel berig oor 'n gevallestudie aangaande die ontwikkeling en die onderwyskundige transformasie van 'n subgroep van die Lamba, woonagtig in die Masaiti-streek van die Koperbeltprovinsie van Zambië. Die Foundation for Cross-Cultural Education in Zambië (FCE) is reeds die afgelope dertien jaar werksaam onder die mense in hierdie gebied. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat die huidige lewens- en werklikheidsvisie van 'n gemeenskap soos dié van die Masaiti-streek getransformeer sal kan word tot 'n ware Christus-gesentreerde lewens- en werklikheidsvisie. Dit kan gedoen word deur eerstens in ag te neem hoe die gemeenskap homself tans tot uitdrukking bring in terme van elkeen van die universaliteite of komponente van 'n lewens- en werklikheidsvisie, en tweedens deur elkeen van hierdie universaliteite of komponente te onderwerp aan 'n proses van lewens- en werklikheidsbeskouings-transformasie. Daar is ook tot die gevolgtrekking gekom dat lewens- en werklikheidsvisietransformasie beskou moet word as 'n voorvereiste vir die ontwikkelingstransformasie van sodanige gemeenskappe.

Palabras clave : filosofie; persoonlike lewens- en wêreldbeskouing onderwys; Christus-gesentreerd transformasie.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons