SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.77 número2The informatisation of our image of the human beingA consumer perspective on food labelling: Ethical or not? índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Koers

    versión On-line ISSN 2304-8557versión impresa ISSN 0023-270X

    Resumen

    WOLHUTER, Charl C.; POTGIETER, Ferdinand J.  y  VAN DER WALT, Johannes L.. Die vermoë van nasionale onderwysstelsels om etniese diversiteit te akkommodeer. Koers (Online) [online]. 2012, vol.77, n.2, pp.1-10. ISSN 2304-8557.

    Samelewings het onlangs toenemend kompleks begin raak, ook in terme van etniese identiteite en verskille. Die vraag is of onderwysstelsels van lande reg oor die wêreld in staat is om te voldoen aan die eise van die verskillende etniese en ander minderhede. Na bestudering van 'n steekproef onderwysstelsels (dié van Australië, Kanada, Sjina, Israel, Maleisië, Rwanda, Rusland en Suid-Afrika) aan die hand van 'n stel spesiaal ontwerpte kriteria is tot die slotsom gekom dat hierdie stelsels oor die algemeen aan die kriteria voldoen, dog in wisselende mate en in allerlei konfigurasies. Dit is aanbeveel dat beleidmakers kriteria soos hierdie toepas ten einde toe te sien dat 'n onderwysstelsel inderdaad in staat sal wees om te kan voorsien in die behoeftes van etniese minderhede en aan die eise van toenemende sosiale kompleksiteit.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )