SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.83 número1Religion in education: Is there yet another solution?A Christian mission of glocal culture within riven societies in God's world índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Koers

    versión On-line ISSN 2304-8557versión impresa ISSN 0023-270X

    Resumen

    FELLER, Jeremy  y  LOMBAARD, Christo. Geestelike vorming onderweg na Pentekostalistiese leierskap as dissipelskap. Koers (Online) [online]. 2018, vol.83, n.1, pp.1-12. ISSN 2304-8557.  https://doi.org/10.19108/koers.83.1.2254.

    Hierdie bydrae, n verdere ontwikkeling van die eerste outeur se onlangse proefskrif, ondersoek aspekte van leierskap binne die Pentekostalistiese tradisie onderweg na die aanmoediging van dissipelskap. Eerstens breedweg gekontekstualiseer binne internasionaal ontluikende post-sekulêre sentimente en daarna meer spesifi ek gekontekstualiseer binne die eie-aard en geskiedenis van die Pentekostalisme, word die verstaan van leierskap en geestelike vorming binne hierdie groepering geanaliseer. Leierskap en geestelike vorming binne die Pentekostalisme word ontwikkel in die rigting van n dissipelskapsbegrip

    Palabras clave : leierskap; Pentekostalisme; dissipelskap; geestelike vorming.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )