SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.84 número1Reflecting on our past: Reconciling a divided nation through listening índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Koers

versión On-line ISSN 2304-8557
versión impresa ISSN 0023-270X

Resumen

JURGENS, Coenraad; SMIT, Marius  y  VAN DER WALT, Johannes. Geborgenheid en opvoedende onderrig in Meganiese Tegnologie-werkswinkels by openbare skole. Koers (Online) [online]. 2019, vol.84, n.1, pp.1-14. ISSN 2304-8557.  http://dx.doi.org/10.19108/koers.84.1.2457.

In Suid-Afrika is daar h dringende behoefte aan gekwaiifíseerde mense met tegniese en meganiese vaardighede. Om aan hierdie behoefte te voldoen behoort die onderrig van tegniese vakke in openbare skoie bevorder te word. 'nSieuteiaspek by openbare skoie is die veiiigheid van ieerders in tegniese werkswinkeis. Die teorie van Geborgenheid in die onderwys beheis dat effektiewe onderrig-ieer piaasvind indien die piekke van ieer veiiig en geborge is. Aihoewei die staat aanspreekiik is indien persone weens naiatige of skuidige optrede by skooiwerkswinkeis beseer word, kan suike insidente 'n negatiewe uitwerking op opvoeders (onderwysers, instrukteurs) en ieerders hê. Werkswinkeis moet 'n geborgenheidsruimte vir ieerders skep sodat effektiewe onderrig en ieer bevorder kan word. n Gebrek aan geborgenheid mag die onderrig- en ieerproses ernstig benadeei. Die studie rapporteer bevindings van gemengde metodes navorsing, wat kwantitatiewe data-insameiing by 220 tegniese skoie asook kwaiitatiewe navorsing oor veiiigheid, die frekwensie en aard van beserings by Meganiese tegnoiogie werkswinkeis beheis het. Die bevindings dui daarop dat opvoeders onvoidoende kennis aangaande die reg het, insiuitend onkunde oor die de minimis-beginsei, staatsaanspreekiikheid ingevoige artikei 60 van die Skoiewet en die toepasiikheid van die Wet op Beroepsgesondheid en -Veiiigheid op skoie. Sommige ieerders, verai swart skooidogters in sekere skoie, is bang vir werkswinkeimasjinerie en weier om daarmee te werk Die studie bevestig ook dat sommige opvoerders nie behooriik gekwaiifiseer is om Meganiese Tegnoiogie aan te bied nie. Faktore soos die gebrek aan sekuriteit, nie-nakoming van wetiike vereistes en onkunde van die reg kniehalter geborgenheid in die werkswinkels.Dit benadeel die effektiwiteit van die onderrig-leerproses

Palabras clave : geborgenheid; werkswinkel-onderwyser; leerder; - en werkswinkelveiligheid; beserings; deliktuele aanspreeklikheid; versorgingsplig [sorgplig]; sekuriteit.

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons