SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.44 número1Flows of worship in the network society: Liminality as heuristic concept in Practical Theology beyond action theoryA few aspects regarding the reformed worship service and liturgical song in a multicultural South Africa índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    CILLIERS, J.H.. Prediking as heroriëntasie van perspektief. In Skriflig (Online) [online]. 2010, vol.44, n.1, pp.85-98. ISSN 2305-0853.

    Hierdie artikel neem as vertrekpunt die gedagte dat prediking 'n vorm van heroriëntasie van perspektief verteenwoordig. Daar word kennis geneem van Calvyn se wyse van verstaan van geloof as waarneming, asook Capps (1990) se sienings oor heroriëntasie. Dit word opgevolg deur 'n bondige blik op Paulus se herinterpretasie van die konsepte "dwaasheid" en "wysheid", asook 'n ekskursie in die wêreld van die kuns, in besonder die surrealisme, as 'n moontlike homiletiese kollaborateur. Enkele implikasies vir die prediking word uitgespel onder die opskrifte: die prediker, gemeente, Bybelteks en God as rolspelers in die proses van heroriëntasie.

    Palabras clave : heroriëntasie; prediking; surrealisme.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )