Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
In die Skriflig
versión On-line ISSN 2305-0853
versión impresa ISSN 1018-6441
Resumen
LOTTER, G.A. y LOVELL, L.. Uitdagings van 'n welheidsbediening aan kerke. In Skriflig (Online) [online]. 2010, vol.44, n.1, pp.159-180. ISSN 2305-0853.
Die fokus van hierdie artikel is die groei en ontwikkeling van welheid en die betekenis wat dit vir kerke en hulle bedienings het. Ter inleiding word 'n beskrywing van welheid gegee en die verskillende dimensies van welheid word kortliks verduidelik. Die eienskappe van die kontemporêre kultuur word bespreek en daarmee saam die holistiese benadering in die welheids-bediening. Die belangrikheid van die historiese verhouding tussen godsdiens-, natuur- en gesondheidswetenskappe in die Westerse wêreld word hanteer as aanleiding tot die betrokkenheid van die kerk in die kontemporêre kultuur. Ten slotte word sekere aanbevelings oor welheid en kerke gemaak en die artikel word met gevolgtrekkings afgesluit.
Palabras clave : bediening; dimensies; holisties; kerke; welheid.