SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.44 número3-4A theological-ethical judgement of illegal immigrationBible reading in Africa: The shaping of a reformed perspective índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    JANSE VAN RENSBURG, J.. 'n Kwalitatiewe ondersoek na die sogenaamde bediening van bevryding. In Skriflig (Online) [online]. 2010, vol.44, n.3-4, pp.679-698. ISSN 2305-0853.

    Sedert die publikasie van die boek "The occult debate" (Janse van Rensburg, 1999) is dit duidelik dat daar uiteenlopende beskouings oor okkultisme in gereformeerde kringe bestaan. Gedurende die Algemene Sinode van die NG Kerk in 2007 het die verslag van die Algemene Taakspan vir Leer en Aktuele Sake (ATLAS) beweer dat die duiwel as persoon nie bestaan nie en dat daar geen ruimte vir 'n bediening van bevryding is nie. Daar is verder beweer dat enige kwalitatiewe navorsing hieroor onbetroubaar en dus onwetenskaplik sou wees. Dit is egter die hipotese van hierdie artikel dat kwalitatiewe navorsing 'n betekenisvolle bydrae kan lewer om meer lig op 'n bediening van bevryding te werp. In hierdie artikel word die metode van kwalitatiewe navorsing wat gebruik word, beskryf en die narratiewe van deelnemers word aan die orde gestel. Laastens word die response van deelnemers geëvalueer.

    Palabras clave : bediening van bevryding; deelnemende aksienavorsing; okkultisme; pastorale sorg; terminologie.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )