SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.46 número1The eschatology of 1 Peter: Hope and vindication for visiting and resident strangers índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    ZANDMAN, Herm. Die historiese spanning tussen die holistiese en dualistiese beeld van die mens in die kerk. In Skriflig (Online) [online]. 2012, vol.46, n.1, pp.1-8. ISSN 2305-0853.

    Dualisme het die Kerk nog altyd beinvloed, veral sedert die era toe Griekse filosowe die dualistiese siening van die mens op 'n uitstekende akademiese wyse bekendgestel het. Selfs toe die Reformeerders teologies te velde getrek het teen hierdie fenomeen, het dit die lewe in die algemeen en die Christelike lewe in die besonder aangetas. Hierdie artikel oorweeg die historiese spanning tussen die holistiese en dualistiese sienings in die kerk. Sekere voorbeelde uit die geskiedenis sal voorgehou word ter illustrasie van hoe die Kerk met hierdie spanning geworstel het. Die outeur sal verder poog om aan te toon hoe die dualistiese siening van die mens skadelik is vir 'n goddelike lewe, en waarom 'n holistiese siening van die mens bevorderlik is vir 'n eties betekenisvolle lewe onder God.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )