SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 número1Moulding of a man of God: An evaluation of international debates on pastoral training in the light of perspectives from 1 and 2 TimothyPreaching as reframing of perspective índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    POTGIETER, Raymond. 'n Kort kritiese benadering tot Janz se ruimte model om geloofservaring te kontroleer vanuit 'n Christelike geloofsperspektief. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.1, pp.33-40. ISSN 2305-0853.

    Janz se model is gebaseer op die tesis dat die naaste nabyheid voorwaardes nakom sodat die Uiteindelike 'n verwysingsraamwerk daarstel waarbinne die ware transendentale empiriese werklikheid ontmoet. Dit word hoofsaaklik uitgedruk in terme van metafisiese tyd en ruimte. Hierdie model kan nuttig in diens geneem word deur godsdienste wat aanspraak maak op ontmoeting met die transendente en wat dit op 'n rasioneel gemotiveerde grondslag wil fundeer. Dit is die skrywer se oortuiging dat hierdie model deur die kerk in samewerking met ander soortgelyke modelle gebruik moet word sodat die kenmerkende eienskappe van die Christendom geloof sy unieke ervaring van die voorlaaste kan beklemtoon.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )