SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 número1A model for content analysis of sermons on poverty and to the poor as listenersChallenges of a wellness ministry to churches índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    COETZER, Wentzel C.  y  SNELL, Lutricia E.. 'n Voorgestelde matriks vir die pastorale berading van die verwonde geloofsvervreemde. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.1, pp.78-88. ISSN 2305-0853.

    Hierdie artikel fokus op die rol van pastorale berading aan die emosioneel-verwonde en geloofsvervreemde persoon deur middel van die redding in Christus. Die rol van God Drie-enig en die sentrale posisie van die Skrif word ondersoek. Verder word aspekte wat 'n Skrifgefundeerde mensbeeld onderlê, gekonstrueer. Die verband tussen emosionele trauma en geloofsvervreemding, asook die aspek van reg en geregtigheid, word hierna ondersoek. Die belangrikheid van die heil in Christus in die geestelike genesingsproses word ook bespreek. Ter afsluiting word 'n pastoraal-terapeutiese matriks voorgestel vir ingrype in die huidige lewenskrisis en die bestaande geloofsvervreemding met inagneming van die traumageskiedenis. Praktiese riglyne word verder verskaf as hulpmiddel vir begeleiding in die ondersteuningsproses.

            · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )