SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 número1Pastoral elements in HebrewsPrinciples for poverty alleviation among the youth in Northern Uganda índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    VAN HELDEN, Sophia. Institusionalisme - springlewendig in die kwynende Afrikaanse Gereformeerde kerkpraktyk. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.1, pp.89-101. ISSN 2305-0853.

    In hierdie artikel word die institusionalistiese denkwyse (I-denke) as dominante denkwyse in die krimpende tradisioneel-Afrikaanssprekende Gereformeerde kerke bespreek. I-denke toon 'n denkwanbalans wat weerspieël word in die huidige ongebalanseerde en ongesonde kerkpraktyk. Die onwaarskynlikheid van organiese groei binne die huidige ekklesiologiese wanbalans, word belig deur te fokus op navorsing binne die Gereformeerde Kerk van Suid Afrika (GKSA)-kerkpraktyk, as een van die drie gereformeerde susterskerke. Die bevindings dui op die noodeisende toestand binne die tradisionele ekklesiologie. Die Christosentriese denkparadigma word as gebalanseerde korrektief aan die hand van die groot opdrag uiteengesit (maak dissipels van alle nasies) uiteengesit, as sleutel vir die daarstel van gesonde omstandighede ter wille van kerkgroei. Denke as die belangrikste ekklesiologiese oorsaak van kerkkrimping, kan deur denkverandering teëgewerk word ten einde verdere krimping van die susterskerke teë te werk.

            · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )