SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    PIETERSE, Hennie J.C.. Profetiese prediking in die huidige konteks van Suid-Afrika. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.1, pp.200-205. ISSN 2305-0853.

    Met predikers soos Desmond Tutu het ons 'n goeie erfenis van profetiese prediking in Suid-Afrika. Sedert die nuwe bedeling word ons egter met 'n nuwe situasie van ongeregtigheid en uitsluiting gekonfronteer: die massiewe armoede van ongeveer 50% van die bevolking. Hierdie artikel bespreek die voorwaardes vir profetiese prediking in die huidige konteks van Suid-Afrika: 'n duidelike begrip van die armoedesituasie en solidariteit van die kerk met die armes, 'n goeie begrip van profetiese prediking as 'n spesifieke soort prediking, asook die ondersteuning van die gemeente, die kerk en die ekumeniese kerk vir profetiese prediking.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )