SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 número2Salvation: From Pelagius to Joseph Smith índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    VOS, Cas J.A. 'n Literêr-estetiese benadering van homiletiek in 'n veranderende kultuur. In Skriflig (Online) [online]. 2014, vol.48, n.2, pp.01-06. ISSN 2305-0853.

    Die artikel belig homiletiek vanuit 'n literêr-estetiese benadering in 'n veranderende kultuur. In hierdie benadering word sekere sleutelkonsepte toegelig. Hermeneutiek sowel as intertekstualiteit is met die literêre konsep verweef. Die estetiese benadering is soos 'n net waarin vorme van kuns ingetrek word. Visuele kuns, poësie, teater en film word bespreek. Die uniekheid van hierdie benadering is dat 'n homiletiese model uit 'n literêr-estiese perspektief in 'n veranderende kultuur ontwikkel word. Die verband tussen homiletiek, 'n literêr-estetiese homiletiek en die veranderende kultuur word deur die begrip inkulturasie gelê. Dit lei daartoe dat die belangrike wederkerige interaksie tussen die preek en die wisselende kultuur steeds in ag geneem moet word.

            · resumen en Inglés     · texto en Africano