SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número3Bible reading in Africa: The shaping of a reformed perspectiveLiving wisely in a modern world índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    THERON, Petria M.. Kodering en data-analise tydens kwalitatiewe empiriese navorsing in Praktiese Teologie. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.3, pp.1-9. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/ids.v49i3.1880.

    Hierdie artikel word aan prof. George Lotter opgedra. Deur die jare was hy instrumenteel in die vorming van meer as 90 nagraadse studente in Praktiese Teologie by die Noord-Wes Universiteit (NWU). Baie empiriese navorsing het onder sy leiding plaasgevind. Dit is in ooreenstemming met die nasionale en internasionale tendens van 'n meer empiriese benadering in Praktiese Teologie. Dit is dus van die uiterste belang dat Praktiese Teologie-dosente en -studente se vaardighede in empiriese navorsing verder ontwikkel moet word. In hierdie artikel word aangetoon dat 'n meer sistematiese benadering gevolg moet word tydens die kodering en die data-analisefase van kwalitatiewe navorsing. 'n Model vir die kodering en data-analise vir navorsing in Praktiese Teologie word ook voorgestel.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )