SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 número2Assessment of transportation efficiency for the delivery of construction material in North-Central NigeriaMacroeconomic leading indicators of listed property price movements in Nigeria and South Africa índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Acta Structilia

versión On-line ISSN 2415-0487
versión impresa ISSN 1023-0564

Resumen

OFORI, Peres. Housing poverty in developing countries: challenges and implications for decent accommodation in Swedru, Ghana. Acta structilia (Online) [online]. 2020, vol.27, n.2, pp.57-92. ISSN 2415-0487.  http://dx.doi.org/10.18820/24150487/as27i2.3.

Voldoende aanbod van behuising bly 'n uitdaging in ontwikkelende lande. In hierdie artikel word die omvang van behuisingsarmoede in ontwikkelende lande en die implikasies daarvan vir ordentlike akkommodasie in Swedru, Ghana, beoordeel. Met behulp van 'n deursnee-opname-ontwerp tesame met gestratifiseerde en sistematiese monsternemingstegnieke, is 1 161 huishoudelike deelnemers gekies. Vraelyste en onderhoude is gebruik om rou-data van 496 huise in 16 woonbuurte in die Swedru Township, Ghana, te versamel. Bevindinge het getoon dat die oorgrote meerderheid huise in die Swedru Township gemeenskaplike huisvestingsgeriewe soos badkamer en toilet deel. Dit het sommige huishoudings genoop om te gaan bad in oop ruimtes, terwyl huishoudings moet wag om te bad en die toiletgeriewe te gebruik. 'n Kamerbesettingskoers van 5,51 dui aan dat huishoudings oorvol is en dat daar 'n bevolking van 4 603 in 496 wooneenhede is. Daar is aan die lig gebring dat die hoë vlak van nie-ordentlike akkommodasie in die munisipaliteit te wyte is aan die swak handhawing van die bouwette wat huiseienaars toegelaat het om straffeloos behuising sonder toilette te voorsien. Daarom word 'n effektiewe implementering van die L.I.1630 aanbeveel.

Palabras clave : Behuisingsaanbod; behuisingsfasiliteit; ordentlike akkommodasie; tekort.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons