SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.72 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Town and Regional Planning

versión On-line ISSN 2415-0495
versión impresa ISSN 1012-280X

Resumen

HANSMANN, Robynne; LINCOLN, Gilberte  y  MUSVOTO, Godfrey. Die onderbuik van die berea: uitdagings aan ortodokse beplanning vir die skepping van volhoubare sub-stedelike woonbuurte in Suid-Afrika. Town reg. plan. (Online) [online]. 2018, vol.72, pp.13-28. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trp72i1.2.

Die ontwikkeling van volhoubare omgewings is 'n bekommernis vir globale stedelike beplanningsbeleid vir die 21ste eeu. Hierdie bekommernisse tesame met groeiende bevolking en vlakke van armoede in stede duur voort in die globale Suide. In Suid-Afrika se gevestigde voormalige apartheidswoonbuurte, is die uitdagings vir die skep van volhoubare buurte vanuit die huidige post-koloniale omgewingsveranderingsdinamika onduidelik en teenstrydig. Voormalige hoofsaaklik mono-funksionele voorstedelike woonbuurte van die apartheidstydperk ondergaan tans veranderinge in vorm, funksie en demografie. Met behulp van die Berea-gevallestudie in die sub-stedelike omgewing in die stad van Durban ondersoek die artikel die reaksie van ortodokse grondgebruikbeplanning vir volhoubare omgewingsverandering vanaf 1994. Dit fokus op 'n historiese oorsig van die ortodokse beplanning vis-â-vis die huidige dinamikabeleid en grondgebruikverandering in Berea. Data wat gebruik is, sluit in 'n tydreeksanalise van die Berea grondgebruikskema van 1857 tot die hede, doelgerigte geselekteerde onderhoude, waarnemings, GIS-kartering van beplanningsaansoeke, en analise gebaseer op Suid-Afrikaanse demografiese sensus data vanaf 2001 tot 2011. Die artikel dui aan dat voormalige hoofsaaklik mono-funksionele ortodokse sub-stedelike omgewingsbeplanning onvoldoende reageer op heterogeniteittendense op Berea.

Palabras clave : Beplanningsbeleid; fisiese vorm en funksie; informaliteit; omgewings-verandering; ortodokse beplanning; volhoubare omgewingsbeplanning.

        · resumen en Inglés | Otros     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons