SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.72 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Town and Regional Planning

    versión On-line ISSN 2415-0495versión impresa ISSN 1012-280X

    Resumen

    NTIWANE, Bongane  y  COETZEE, Johnny. Omgewingsgeregtigheid in beplanningskonteks. Town reg. plan. (Online) [online]. 2018, vol.72, pp.84-98. ISSN 2415-0495.  https://doi.org/10.18820/2415-0495/trp72i1.7.

    Alhoewel dit weinig erkenning gekry het in beplanningsteorieë en meer bepaald ruimtelike beplanningsteorieë, het die konsep van omgewingsgeregtigheid onlangs sentraal toegetree tot menige diskoers in die Sosiale Wetenskappe. Die omvang van omgewingsgeregtigheid in beplanningsteoriëe blyk beperk te wees en is slegs subtiel te vinde in beplanningsnavorsing. Hierdie studie evalueer bestaande beplanningsteoriëe teenoor die kriteria wat omgewingsgeregtigheid omskryf. Die resultate van die studie toon dat omgewingsgeregtigheid slegs in 'n beperkte mate in beplanningsteorie omvat word. Die studie beveel aan dat 'n nuwe omgewegingsgeregtigheid-wending nodig is om die geïdentifiseerde gaping in beplanning te oorbrug. Verder benadruk die studie die noodsaaklikheid vir beplanningpraktisyns om die beginsels van omgewingsgeregtigheid toe te pas om sodoende regverdigheid in verdeling, erkenning, deelname, monitering en evaluering in beplanning te bereik.

    Palabras clave : Beplanning; beplanningsteorieë; omgewingsgeregtigheid; ruimtelike beplanning; ruimtelike beplanningsteorieë.

            · resumen en Inglés | Otros     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )