SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.73 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Town and Regional Planning

versión On-line ISSN 2415-0495
versión impresa ISSN 1012-280X

Resumen

CLOETE, Magdalena  y  YUSUF, Salena. Konseptuele kommentaar oor openbare ruimtes in Durban, Suid-Afrika. Town reg. plan. (Online) [online]. 2018, vol.73, pp.35-46. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trp73.3.

Binne die konteks van Afrika se stede, wat as swak ekonomiese vooruitsigte beskou word, en hulle inwoners faal, ondersoek en evalueer hierdie artikel die kwaliteit van Durban se openbare publieke ruimtes deur 'n fenomenologiese lens en die konsep van die sosialiteit van openbare ruimte deur verskillende teoretici se idees van wat goeie openbare publieke ruimte is, toe te pas. Verskeie faktore het gelei tot die korrosie van openbare publieke ruimtes, insluitend modernisme en globalisering asook die gevolglike effekte daarvan sowel as ruimtelike apartheid in Suid-Afrika. Die volgende teorieë word gebruik om die openbare publieke ruimtes te verstaan: Jane Jacob se "oë op die straat", wat veiliger openbare ruimte ondersteun; Doreen Massey se samesmeltingsteorie, wat voorstellings bied vir 'n verskeidenheid verskillende elemente in die openbare ruimte, en John R Parkinson se demokrasie van openbare ruimte, wat die manier waarop mense hulself in die openbare ruimte uitdruk, insluit. Die navorsingsmetodologie sluit in literatuuroorsig, fenomenologiese etnografiese waarnemings, kartering en tekening met geskrewe vertelling. Die ruimtes wat in die studie oorweeg is, sluit in 'n verskeidenheid van Durban se suksesvolle en minder suksesvolle openbare ruimtes, insluitend die strand, parke, tuine, en 'n openbare plein. Die gevolgtrekking oorweeg openbare publieke ruimtes as 'n noodsaaklikheid vir kwaliteit burgerlike lewe. Dit erken dat oop ruimtes steeds as 'n luukse in Afrika beskou word.

Palabras clave : Durban openbare publieke ruimtes; demokrasie van ruimte; samehorigheid; sosialiteit.

        · resumen en Inglés | Otros     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons