SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.77Building a food-resilient city through urban agriculture: The case of Ilorin, NigeriaStructuring South Africa's national economic space: A regional corridor network model approach índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Town and Regional Planning

versión On-line ISSN 2415-0495
versión impresa ISSN 1012-280X

Resumen

VAN NIEKERK, Willemien; PIETERSE, Amy  y  LE ROUX, Alize. Bekendstelling van die Green Book: 'n praktiese beplanningsinstrument om Suid-Afrikaanse nedersettings aan te pas vir klimaatsverandering. Town reg. plan. (Online) [online]. 2020, vol.77, pp.103-119. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trp77i1.8.

Die Green Bookis nie 'n boeknie, maar 'n nuwe, praktieseaanlynbeplanningsinstrument wat ondersteuning bied om Suid-Afrikaanse nedersettings vir klimaatsverandering en ernstige weersverskynsels aan te pas. Dit verskaf bewyse van huidige en toekomstige (2050) klimaatsrisiko's en kwesbaarheid vir elke plaaslike munisipaliteit in Suid-Afrika (insluitend nedersettings) in die vorm van klimaatsveranderingprojeksies, multidimensionele kwesbaarheidaanwysers, bevolkingsgroei-projeksies, en klimaatverskynsels en impak modellering. Gebaseer op hierdie bewyse het die Green Book 'n 'spyskaart' van beplanningverwante aanpassingsaksies ontwikkel, en bied ondersteuning met die keuse van toepaslike aksies om geïntegreer te word in plaaslike ontwikkelingstrategieë en planne. Die tweede helfte van die artikel beskryf die stappe wat betrokke was in die proses om die spyskaart van aksies te ontwikkel en te struktureer, en verduidelik hoe om die inligting wat in die Green Book vervat is, te gebruik om die beplanning van veerkragtige nedersettings in Suid-Afrika te bevorder.

Palabras clave : aanlynbeplanningsin-strument; aanpassing; Green Book; Suid-Afrika.

        · resumen en Inglés | Otros     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons