SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.78Brownfield development is the new green for sustainable mine-dump redevelopmentA futures study into identifying the driving forces in neighbourhood-based management, using good urban governance: The case of Region 2 in Tabriz, Iran índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Town and Regional Planning

versión On-line ISSN 2415-0495
versión impresa ISSN 1012-280X

Resumen

JEEVA, Zaakirah  y  CILLIERS, Juanee. 'N verkennende benadering tot die ontwikkelende administratiewe landskap van Suid-Afrika: 1993-2020. Town reg. plan. (Online) [online]. 2021, vol.78, pp.81-91. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trp78i1.6.

Die stigting van munisipaliteite in Suid-Afrika was 'n lang en moeilike proses en, na 25 jaar, blyk dit om nog in die ontwikkelingsfase te wees. In 1994 het die nuwe demokratiese regering onderneem om die land se rasgeskeide administratiewe struktuur te herstruktureer, deur gebiede te integreer en sodoende samehangende munisipale entiteite te skep wat sou lei tot meer doeltreffende bestuur van streke. Die afbakeningsbenadering was egter makliker om op papier vas te pen, as om dit in die praktyk te implementeer. Hierdie artikel bestudeer die Suid-Afrikaanse ruimtelike hervormingsproses tussen 1993 en 2020 deur middel van 'n literatuurstudie en analise van die wetgewende raamwerke, met die doel om te bepaal hoe munisipaliteite afgebaken was en die uitdagings wat hulle ervaar het. Die studie het bevind dat die ruimtelike herstruktureringsproses besonder ingewikkeld was weens beperkte kennis van die ruimtelike landskap sowel as gepaardgaande onopgeloste ruimtelike administratiewe kwessies. Die studie vra vir verdere navorsing om die vorming van doeltreffender administratiewe streke te ondersteun.

Palabras clave : Afbakening; kategorisering; munisipaliteite; rasse-integrasie; ruimtelike hervorming; Suid-Afrika.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons