SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.81Scoping the nexus between climate change and water-security realities in rural South AfricaBuilding resilience to climate change in vulnerable communities: A case study of uMkhanyakude district municipality índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Town and Regional Planning

versión On-line ISSN 2415-0495
versión impresa ISSN 1012-280X

Resumen

NGCAMU, Bethuel. Klimaatsverandering en rampgereedheidskwessies in oos-kaap en Kwazulu-Natal, Suid-Afrika. Town reg. plan. (Online) [online]. 2022, vol.81, pp.53-66. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trp81i1.5.

Hierdie artikel het gepoog om literatuur oor die doeltreffendheid van die rampgereedheidsplanne in twee provinsies wat in 2022 deur klimaatgeïnduseerde rampe in Suid-Afrika getref is, te hersien. Deur gebruik te maak van 'n kwalitatiewe lessenaarstudie is die uitwerking van verstedeliking en infrastruktuurontwikkeling op die dodelike rampe van April 2022 deur tematiese ontledings ondersoek. Die oorsig toon 'n komplekse kombinasie van die oorsake van rampe in beide KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap, wat onbeplande verstedeliking ingesluit het; ondoeltreffende waarskuwingstelsels; onvoldoende infrastruktuur, en huise wat op vloedvlaktes en in vleilande en kusgebiede gebou word. Die gebrek aan klimaatskennis onder regeringsamptenare en gemeenskappe wat geneig is tot klimaatgeïnduseerde rampe, is beskou as die faktore wat gelei het tot die ernstige verwoestende gevolge van die April 2022-rampe. Hierdie uitdagings is vererger deur die versuim van munisipale amptenare om kennis uit die ryk inheemse kennisstelsels van die kwesbare groepe te benut en om die impak van die rampe om te keer. Die artikel som die oorsake, uitdagings, impakte en oplossings op wat oorweeg kan word om vir rampgereedheid te beplan.

Palabras clave : Climate change; climate literacy; disasters; disaster preparedness; early warnings; preparedness plans; urban planning; unplanned urbanisation.

        · resumen en Inglés | Otros     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons