SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.57 número2 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Historia

    versão On-line ISSN 2309-8392versão impressa ISSN 0018-229X

    Resumo

    MOUTON, F.A.. "The sacred tie": Sir Thomas Smartt, the Unionist Party and the British Empire, 1912-1920. Historia [online]. 2012, vol.57, n.2, pp.01-30. ISSN 2309-8392.

    Die Iers gebore Thomas Smartt was lief vir Suid-Afrika en het vuriglik geglo dat sy aangenome land net die hoogste voorbestemming kan bereik deur deel van die Britse Ryk te wees. Vir hom was die imperiale verbintenis met Brittanje 'n "onskendbare band", en hy het dit tussen 1912 en 1920 as sy plig gesien om hierdie band, as die leier van die pro-imperial Unioniste Party, die amptelike parlementêre opposisie, te beskerm en te versterk. Hy was egter 'n rampspoedige leier van die Unioniste Party wat die "onskendbare band" ernstige skade berokken het. Sy gebrekkige selfbeheer oor imperiale belange het tot gevolg gehad dat hy nie die Engelssprekendes in Suid-Afrika se gehegtheid aan Brittanje kon beheer en lei nie, en 'n vernietigende jingoïsme aangemoedig het. In die proses het hy die pogings van Louis Botha en J.C. Smuts ondermyn om die twee blanke groepe na die trauma van die Suid-Afrikaanse Oorlog te versoen, en 'n verenigde lojale Suid-Afrika binne die Ryk te skep.

    Palavras-chave : Sir Thomas Smartt; Unioniste Party; Britse Ryk; Suid-Afrika; Eerste Wêreldoorlog; L.S. Jameson; Louis Botha; J.C. Smuts; J.B.M. Hertzog; Suid-Afrikaanse Party.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )