SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.59 número1The learning curve in the South African War: Soldiers' perspectivesThe Dorsland Treks to Angola (1974-1928) and the reasons behind them índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Historia

versão On-line ISSN 2309-8392
versão impressa ISSN 0018-229X

Resumo

WINCH, Jonty. J.H. Hofmeyr en die Afrikaner Bond: 'n uitdaging tot William Milton se "Englishness" en die bevordering van die "gekleurde" krieket speler. Historia [online]. 2014, vol.59, n.1, pp.18-37. ISSN 2309-8392.

In die laat negentiende eeu, het die Westerlike Provinsie KK - met William Milton dominant - hulle posisie versterk as die beherende mag in Kaapse krieket. Hul doelwit was om die "MCC van suidelike Afrika" te word in ooreenstemming met pers-gelei inisiatiewe om "Englishness" te bevorder. Sulke ontwikkelinge is teengewerk deur J.H. "Onze Jan" Hofmeyr, wat Afrikaner sport ondersteun het, en hy wou'n krieket administrasie vorm wat diens sou gee as'n raad vir eerlike debat vir alle wit klubs. Hy het die heerskappy van die Westerlike Provinsie KK uitgedaag deur die verstiging van die Kaapstad KK, en dan het hy 'n nuwe beheerliggaam ontwerp, die Westerlike Provinsie Krieket Unie, wat onder die omstrede leiding van Milton sou wees. Die ontwikkelinge het die breër politieke gebeure weerspieël. As die invloedryke leier van die Afrikaner Bond kon Hofmeyr die posisie van die Kaapse Premier, Cecil John Rhodes, beinvloed. Die feit dat Milton aangestel was as die eerste minister se sekretaris het gehelp om Hofmeyr te konsolideer as die groot krag agter Kaapse politiek en Westerlike Provinsie krieket. Op sy beurt sou Milton verseker dat die administrasie van krieket sou vasklou aan die amptelike rassistiese ideologieë en beleid van die Kaapse regering, veral wanneer dit bedreig is met planne om 'n gekleurde speller, "Krom" Hendricks, in die nasionale krieket span in te sluit.

Palavras-chave : Kaapse krieket; Englishness; William Milton; Afrikaner Bond; J.H. Hofmeyr; Cecil John Rhodes; rassistiese ideologieë; "Krom" Hendricks; gekleurde speller.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons