SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.59 número1White farmers and African labourers in the pre-industrial TransvaalTrickster tropes: female storytelling and the re-imagination of social orders in four nineteenth-century southern African communities índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Historia

versão On-line ISSN 2309-8392
versão impressa ISSN 0018-229X

Resumo

VAHED, Goolam. Die formele opvoedings reis van Cassim Dangor, 1963-1985: Refleksies rakende opvoedings uitdagings in apartheid Suid-Afrika. Historia [online]. 2014, vol.59, n.1, pp.38-58. ISSN 2309-8392.

Die meeste studente wat die Universiteits Kollege, Durban, wat in 1961 geskep is, bygewoon het was pioniers op twee belangrike wyses: hulle was die eerstes wat aan 'n universiteit wat eksklusief vir Indiërs geskep gestudeer het en hulle was ook die eerste geslag universiteits studente. Beide die scenarios het uitdagings geoffer. Die artikel fokus op die ervaringe van die Transvaals gebore Cassim Dangor wie, as 'n Indier, vele beperkende apartheids wetgewings beleef het in sy strewe na tersiêre onderwys. Hoewel apartheid gereeld voorgehou word as 'n totaliserênde instelling, en ongeag die feit dat sommige stories esoteries, eensydig en onverteenwoordigend kan wees, laat 'n lewensgeskiedenis metodologie 'n eksaminering toe van hoe enkelinge apartheid ervaar het, hul daardeur beinvloed is, hoe hulle probeer sin maak het van die stelsel en hoe hulle hul plek daarin gesoek het. Die artikel karteer oof die ontwikkeling van Farmasie as 'n vakgebied aan die universiteit.

Palavras-chave : Salisbury Eiland; Universiteit of Durban-Westville; Aptekerswese (as 'n akademiese veld).

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons