SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.66 número2 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Historia

versão On-line ISSN 2309-8392
versão impressa ISSN 0018-229X

Resumo

GARCIA, Antonio. The South African Air Force in Korea: an evaluation of 2 Squadron's first combat engagement, 19 November until 2 December 1950. Historia [online]. 2021, vol.66, n.2, pp.23-47. ISSN 2309-8392.  http://dx.doi.org/10.17159/2309-8392/2021/v66n2a2.

Suid-Afrika se deelname aan die Koreaanse Oorlog (1950-1953), in direkte ondersteuning van 'n internasionale militêre offensief onder leiding van die Verenigde State van Amerika, het die Nasionale Party-regering se verbintenis tot die teenstand van Kommunisme getoon. Hierdie artikel beskryf hoe die ontplooiing van 2 Eskader van die Suid-Afrikaanse Lugmag die Suid-Afrikaanse regering se strategiese doelwitte bereik het deur die anti-kommunistiese Verenigde Nasies-koalisie, onder leiding van die Verenigde State, in die Koreaanse Oorlog te ondersteun. Dit beoordeel die optrede van Suid-Afrika se lugmag in hulle eerste operasionele toets sedert die Tweede Wêreldoorlog. Die gevegsoperasies wat onder die bestek van hierdie artikel bespreek word sluit die eerste taktiese optrede van 2 Eskader, ter ondersteuning van die oorspronklike opmars (19 November-21 Desember) van 1950, en die latere terugtrek van die Verenigde Nasies-mag.

Palavras-chave : Koue Oorlog; Koreaanse Oorlog; lugkrag; Suid-Afrikaanse Lugmag; 2 Eskader; Verenigde Nasies-magte.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons