SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.58 número1Revisiting gender and housing: housing as seen through the eyes of women in social rental housing in Gauteng, South Africa"I drank because I wanted to deal with the frustration": explaining alcohol consumption during pregnancy in a low-resource setting - women's, partners and family members' narratives índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Social Work/Maatskaplike Werk

versão On-line ISSN 2312-7198
versão impressa ISSN 0037-8054

Resumo

BAM, Chevonne  e  MALAN, Hanelie. Die verband tussen psigososiale welstand en supervisie van kinder- en jeugsorgwerkers in kinder- en jeugsorgsentrums. Social work (Stellenbosch. Online) [online]. 2022, vol.58, n.1, pp.71-84. ISSN 2312-7198.  http://dx.doi.org/10.15270/58-1--988.

Kinders wat in residensiële sorg geplaas word, is ernstig getraumatiseerd. Die implikasie hiervan is dat dit 'n direkte invloed op die psigososiale welstand van die kinder- en jeugsorgwerkers het wat daagliks met die kwesbare kinders werk - dit beïnvloed hoe hulle hul daaglikse take verrig en kan selfs tot emosionele uitbranding lei. Die doel van die studie was om kwantitatief die verband tussen supervisie en die psigososiale welstand van kinder- en jeugsorgwerkers te ondersoek. Sewe-en-sewentig kinder-en-jeugsorg werkers (KSW) is met doelgerigte steekproefneming by die studie betrek. Drie vraelyste is gebruik om data in te samel. Die IBM SPSS-weergawe 25 sagteware is gebruik om die data te ananliseer. In sommige gevalle was daar 'n klein effek grootte, tog blyk dit dat etnisiteit, geslag, huwelikstatus en inkomste 'n invloed op die psigososiale welstand van KJW het. Die studie toon ook 'n verband tussen die KJW wat supervisie ontvang en diegene wat nie supervisie ontvang het nie.

Palavras-chave : emosionele uitbranding; kinder- en jeugsorgwerkers; kwesbare kinders psigososiale welstand; residensiële sorg; supervisie.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons