SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número4 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versão On-line ISSN 2224-7912
versão impressa ISSN 0041-4751

Resumo

DUVENHAGE, André. Die ANC en die nasionale demokratiese rewolusie: Polities strategiese perspektiewe. Tydskr. geesteswet. [online]. 2009, vol.49, n.4, pp.705-727. ISSN 2224-7912.

Die Nasionaal-Demokratiese Rewolusie (NDR) is as konsep en ideologiese raamwerk baie bekend binne die denkpatroon van die ANC en sy bondgenote. Anders as wat soms verwag is, is die NDR as denkraamwerk nie na 1994 opgehef nie, maar slegs in 'n strategiese en taktiese sin geherposisioneer onder die vlag van sosiale, politieke en ekonomiese transformasie. By die onlangse Polokwane Konferensie van die ANC (einde 2007) het die organisasie verskeie resolusies aanvaar wat in lyn is met die grondbeginsels van die NDR wat ook neerslag gevind het in die ANC se 2009-verkiesingsmanifes. Hierdie artikel fokus op die NDR as politiek-ideologiese denkraamwerk met die beklemtoning van polities-strategiese aspekte.

Palavras-chave : Rewolusie; Nasionale Demokratiese Rewolusie; Nasionale Demokratiese Beweging; Sosiale; Politieke en Ekonomiese Transformasie; Politieke oorgang; Thermidor gematigd; Jakobyns radikaal.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons