SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.50 número2Innovative public sector education and training in a developing South Africa: the impact of and responses to globalisationWho are the good Samaritans? Characteristics of volunteers in South Africa índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versão On-line ISSN 2224-7912
versão impressa ISSN 0041-4751

Resumo

PADAYACHEE, Vishnu  e  ROSSOUW, Jannie. Vergoedingsneigings in die openbare sektor te midde van volgehoue inflasie: 'n ekonomiese perspektief. Tydskr. geesteswet. [online]. 2010, vol.50, n.2, pp.169-186. ISSN 2224-7912.

Hierdie artikel vergelyk die vergoeding van twee poste in die Suid-Afrikaanse openbare sektor in 1984 en in 2008. Drie wyses van vergelyking, naamlik 'n bruto grondslag; na die berekening van belasting; en in vergelyking met prysveranderings van 'n geselekteerde mandjie verbruikersgoedere, word gebruik om 'n hipotese te toets dat lewenskoste-aanpassings in die Suid-Afrikaanse openbare sektor tussen 1984 en 2008 met inflasie en prysstygings oor hierdie tydperk tred gehou het. Die vergelyking bevestig die hipotese vir een pos, maar verwerp dit in die ander geval. As vergoeding nie periodiek vir inflasie aangepas word nie, is eenmalige strukturele vergoedingsaanpassings die enigste wyse waardeur relatiewe vergoedingsvlakke tot hul vorige vlakke herstel kan word. Die metodologie wat in hierdie artikel verduidelik word, kan gebruik word om billike vergoedingsaanpassings te bereken en om vas te stel of strukturele aanpassings nodig is. Die toepassingsvelde van hierdie metodologie wat uit die ekonomiese wetenskap ontwikkel is, is dus te vinde in algemene bestuur, die bestuur van menslike hulpbronne en georganiseerde arbeid.

Palavras-chave : akkurate inflasie; inflasie; inflasiegeloofwaardigheid; openbare sektor; prysstygings; strukturele vergoedingsaanpassings; vergoeding.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons