SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.62 número1A critique of normative constructions of age in four intertextually connected texts: Alba Bouwer's Stories van Rivierplaas, Reza de Wet's Diepe Grond and African Gothic, and Etienne Kallos's EersgeboreneOskar en die Pienk Tannie: The journey of an improbable pair from a French to an Afrikaans stage índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versão On-line ISSN 2224-7912
versão impressa ISSN 0041-4751

Resumo

BOTMA, Gawie. De Zuid-Afrikaan en die teenstrydighede van 19de-eeuse Kaapse liberalisme. Tydskr. geesteswet. [online]. 2022, vol.62, n.1, pp.92-111. ISSN 2224-7912.  http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n1a5.

Die Kaapse koloniale koerant De Zuid-Afrikaan, wat in 1830 die eerste maal verskyn het, word tradisioneel as die grondlegger van die Afrikaanse joernalistiek in Suid-Afrika gesien. Moet die koerant as reaksionêre voorloper van die Afrikaanse joernalistiek van Afrikaner-nasionalisme en apartheid gesien word, of het dit in die konteks van die 19de eeu 'n liberale stem verteenwoordig wat sedertdien onderbeklemtoon is? Hierdie artikel belig De Zuid-Afrikaan se redaksionele dekking van twee sleutelkwessies. Aan die een kant was daar sy (liberale) ondersteuning van persvryheid en meer selfbeskikking vir die koloniste, en aan die ander sy (konserwatiewe) houding teenoor slawerny. Die historiese nalatenskap van die koerant word herbesoek aan die hand van 'n literatuuroorsig en geselekteerde aanhalings uit die oorspronklike inhoud. Die slotsom is dat evaluering van De Zuid-Afrikaan in die 20ste-eeuse geskiedskrywing as eenduidig reaksionêr moontlik heroorweeg moet word. Van die nuanses en teenstrydighede van die spesifieke 19de-eeuse omgewing waarin die koerant ontstaan en ontwikkel het, het dalk verlore geraak.

Palavras-chave : Afrikanernasionalisme; geskiedskrywing; joernalis-tiek; Kaapkolonie; koerante; konserwatief; liberaal; selfregering; slawerny; Suid-Afrika; 19de eeu; 20ste eeu.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons