SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.15 número1Concept-mapping as a teaching method to facilitate critical thinking in nursing education: A review of the literatureYoung South Africans' views on, and perceptions of, abstinence and faithfulness índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Health SA Gesondheid (Online)

versão On-line ISSN 2071-9736
versão impressa ISSN 1025-9848

Resumo

WASSERMAN, Zelda; WRIGHT, Susanna C.D  e  MAJA, Todd M.. Adaptation of the Rapid Estimate of Adult Literacy in Medicine Revised (REALM-R) to the South African context: Part 1. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2010, vol.15, n.1, pp.1-5. ISSN 2071-9736.

Geletterdheidsvlakke word toenemend belangrik in gesondheidsorg aangesien geregistreerde verpleegkundiges en ander gesondheidswerkers dikwels geskrewe gesondheidopvoedkundige materiaal gebruik. Op die oomblik in Suid-Afrika is daar geen geletterdheidsvlaksinstrument beskikbaar om pasiënte in primêre gesondheidsorg se geletterdheid te toets nie. Daar bestaan wel gevalideerde internasionale instrumente. Die doel van die studie was om die REALM-R, 'n internasionaal gevalideerde mediese geletterdheidsinstrument, aan te pas en te valideer om in die Suid-Afrikaanse konteks gebruik te kan word. Die REALM-R is 'n kort geletterdheidsinstrument wat ontwikkel was om primêre sorg pasiênte wat moontlik lae geletterdheidsvaardigheid het, te kan sif. 'n Aangepasde Delphi-tegniek is gebruik om die oordeel van 'n groep kundiges in te win. Agt kundiges in verpleegwetenskappe is doelgerig gekies ten einde 'n betroubare ooreenkoms te verkry. Data is deur middel van self-raportering ingewin deurdat die deelnemers op vrae, gestel deur die navorser, geantwoord het. Beskrywende statistiek is gebruik om die data te ontleed. Die REALM-R is aangepas vir die Suid-Afrikaanse konteks ten einde 'n geskikte instrument beskikbaar te stel om die geletterdheidsvaardigheid van primêre sorg pasiente vinnig en akkuraat te kan meet.

Palavras-chave : Delphi technique; health literacy; literacy; patients; REALM-R; Tshwane.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons