SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.17 número1Factors affecting mothers' choice of breastfeeding vs. formula feeding in the lower Umfolozi district war memorial hospital, KwaZulu-NatalValue-sensitive clinical accompaniment in community nursing science índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Health SA Gesondheid (Online)

versão On-line ISSN 2071-9736
versão impressa ISSN 1025-9848

Resumo

STEENKAMP, Elna; SCROOBY, Belinda  e  VAN DER WALT, Christa. Facilitating nurses' knowledge of the utilisation of reflexology in adults with chronic diseases to enable informed health education during comprehensive nursing care. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2012, vol.17, n.1, pp.1-12. ISSN 2071-9736.

'n Geïntegreerde literatuur oorsig van ge-identifiseerde wetenskaplike bewyse, gepubliseer vanaf Januarie 2000 tot Desember 2008, was gedoen oor die gebruik van refleksologie as aanvullende en alternatiewe behandelingsmodalitieit om welsyn en lewenskwaliteit te bevorder by volwassenes met kroniese siekte om verpleegkundiges te fasiliteer om ingeligte gesondheidsvoorligting te gee gedurende omvattende verpleegsorg aan pasiente met kroniese siektes. Geselekteerde toeganklike databasisse was doelbewustelik deursoek vir navorsingsartikels (N = 1171). Vooraf bepaalde insluitingskriteria was toegepas tydens die selekteringsproses. Die studie gehalte is nagegaan en beoordeel met toepaslike instrumente van die Critical Appraisal Skills Programme (CASP) en die American Dietetic Association (ADA) se Evidence analysis manual (n = 21). Bewys uitreksel, analisering en sintese van studies (n = 18) was gedoen deur die bewysklas gradering en vlak van bewysterkte soos beskryf in die handleidings van ADA en CASP. Bevindings dui op 'n statisitese beduidenisvolle verlaging in die frekwensie van konvulsies by pasiënte met epilepsie, 'n verbetering van sensoriese en urinêre simptome ge-assosieer met veelvuldige sklerose en 'n kliniese beduidenisvolle afname in angstigheid en pyn by pasiënte met kanker en fibromialgiese sindroom. Hierdie bevindings kan deur verpleegkundiges gebruik word om pasiente met hierdie kroniese siektes in te lig omtrent alternatiewe maniere van behandeling.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons