SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 número1Adaptation of the Rapid Estimate of Adult Literacy in Medicine Revised (REALM-R) to the South African context: Part 1Assessment of the English literacy level of patients in primary health care services in Tshwane, Gauteng province: Part 2 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Health SA Gesondheid (Online)

versão On-line ISSN 2071-9736
versão impressa ISSN 1025-9848

Resumo

ROOMANEY, Rizwana; ANDIPATIN, Michelle G.  e  NAIDOO, Anika. The psychological experience of women who survived HELLP syndrome in Cape Town, South Africa. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2014, vol.19, n.1, pp.1-9. ISSN 2071-9736.  http://dx.doi.org/10.4102/hsag.v19i1.762.

AGTERGROND: Die HELLP sindroom is 'n hoë-risiko swangerskap toestand wat kan dodelik vir moeder en/of baba wees. Dit word gekenmerk deur hemolise, verhoogde lewerensieme en lae bloedplaatjies. DOELWIT: Hierdie studie het Suid-Afrikaanse vroue se sielkundige ervaring van die HELLP sindroom ondersoek. METODE: Ses deelnemers wat voorheen HELLP sindroom ervaar het is ondervra. Met die gebuik van gefundeerde teorie as 'n teoretiese raamwerk en ontleding het temas na vore gekom en 'n model wat die sielkundige ervaring van HELLP sindroom illustreer, is gebou. RESULTATE: Die vernaamste temas wat na vore gekom het was die oënskynlike gebrek aan inligting, 'n behoefte om skuld toe te skryf en 'n verskuiwing in fokus. Die tema van nie weet en beswyming en/of surrealistiese ervaring ondersteun die kognitiewe aspekte van die HELLP sindroom. Temas wat gevoelens van geen beheer, warrelwind en/of vinnige tempo en ondersteuning uitgesprek het, het saam opgetree om die ervaring te bind. Ten slotte, emosies soos woede, teenstrydigheid, ongeloof, angs, skuldgevoelens, eensaamheid en vrees was teenwoordig in die hele ervaring. GEVOLGTREKKING: Hierdie studie het van'n aanvanklike ondersoekende model van die sielkundige ervaring van HELLP sindroom tot 'n steekproef van die Suid-Afrikaanse vroue ontwikkel. Onderliggend aan hierdie hele ervaring was 'n oënskynlike gebrek aan inligting wat 'n diepgaande uitwerking gehad het op talle aspekte van die ervaring wat gewissel het van waar om die blaam te plaas tot die uiteenlopende ervaarde emosies.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons