SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31Special Field and Subject Field Lexicography Contributing to LexicographyUsers and Contexts of Use of Romanian Multilingual Dictionaries índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Lexikos

versão On-line ISSN 2224-0039
versão impressa ISSN 1684-4904

Resumo

VAN LAER, Conrad J.P.. Op weg na 'n regswoordeboek Nederlands-Limburgies: Voor-keure en geleenthede. Lexikos [online]. 2021, vol.31, pp.146-158. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/31-1-1633.

Limburgies is 'n streektaal in die Limburg-streek wat meestal uit die Belgiese en Nederlandse provinsies van Limburg bestaan. In die bespreking word gefokus op die Nederlandse provinsie van Limburg waar Limburgies reeds 'n bietjie wetlike erkenning as taal ontvang het. Alhoewel die Limburgiese regsterminologie nie 'n funksionerende regstaal in enige regstelsel is nie, is dit wenslik om oor 'n Nederlands-Limburgiese regswoordeboek te beskik om die Nederlandse reg weer te gee. Spesiale strukture en data word benodig om toeganklike inhoud vir 'n Nederlands-Limbur-giese regswoordeboek te versamel. Daar is egter geen konsep vir die skep van 'n tweetalige woor-deboek vir 'n enkele jurisdiksie nie. Daarom word die opsies vir die ontwerp van die beplande woordeboek eers in hierdie artikel beskou voordat moontlike bronne vir Nederlandse en Limbur-giese data bespreek word. Ter afsluiting word daar gekyk na die onmiddellike uitdagings wat oorkom moet word voordat 'n bruikbare en volledige Nederlands-Limburgiese regswoordeboek saamgestel kan word.

Palavras-chave : gespesialiseerde woordeboeke; vakwoordeboek; leksiko-GRAFIE; MEERTALIGE WOORDEBOEKE; TWEETALIGE WOORDEBOEKE; EKWIVALENSIE; KULTUURAFHANKLIKE DOMEINE; REGSTAAL; NEDERLANDS; STREEKTAAL; LIMBURGIES.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons