SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31The LeGeDe-prototype: The Creation of an Online Dictionary on Lexical Particularities in Spoken German. Current Status and PerspectivesSethantso sa Sesotho and Sesuto-English Dictionary: A Comparative Analysis of their Designs and Entries* índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Lexikos

versão On-line ISSN 2224-0039
versão impressa ISSN 1684-4904

Resumo

VRBINC, Alenka; FARINA, Donna M.T.Cr.  e  VRBINC, Marjeta. Die negatiewe en positiewe van woordeboekmaak: Beskouings van Sloweense leksikograwe. Lexikos [online]. 2021, vol.31, pp.159-176. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/31-1-1634.

Hierdie bydrae stel die tweede en finale verslag van 'n studie wat daarop gemik is om 'n beter begrip van die algemene moderne Sloweense leksikografie te verkry, bekend. Die volledige studie het gefokus op die filosofie, prestasies, daaglikse praktyk, en woordeboekprojekte van sewe prominente lede van die Sloweense gemeenskap met wie almal indringende onderhoude gevoer is. 'n Oop onderhoud het deelnemers aan die studie toegelaat om na te dink oor wat hulle doen en om ook weer te gee wat hul visie van die leksikografie of terminografie is. Deel 1 (Vrbinc, Farina en Vrbinc 2018a; 2018b) het verslag gedoen oor of leksikograwe hul werk as sleurwerk ervaar en wat hulle as die aard van hul rol in die gemeenskap beskou. Hier, in deel 2, is die klem op die daaglikse probleme van die deelnemende Sloweense leksikograwe. Hulle bespreek beide die tegnologiese en menslike hulpbronne wat as dryfkrag vir hul werk dien. As noodsaaklike agtergrond vir die interpretasie van die moderne situasie bevat die tweede verslag ook 'n kort oorsig van die historiese ontwikkeling van die Sloweense leksikografie.

Palavras-chave : onderhoud; leksikograaf; leksikografiese filosofie; leksi-KOGRAFIESE BEGINSELS; LEKSIKOGRAFIESE TEORIE; LEKSIKOGRAFIESE PRAKTYK; SLO; - WEENSE LEKSIKOGRAFIE; MENSLIKE HULPBRONNE; TEGNOLOGIESE HULPBRONNE; SKAREBENUTTING.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons