SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 número2 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    VIVIERS, J.J.  e  VISSER, J.K.. A risk management methodology for non-metallic process equipment. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.2, pp.61-76. ISSN 2224-7890.

    Verskeie maatskappye in Suid-Afrika het reeds die metodologie van risiko-gebaseeerde inspeksie (RBI) geïmplementeer as deel van 'n omvattende instandhoudingstrategie. Die risiko betrokke by 'n fisiese item, bedryfsgeskiedenis, nie-vernietigende toetstegnieke, falingsmodusse, en vele ander aspekte bepaal die frekwensie van inspeksies wat benodig word om aan wetlike vereistes te voldoen. Die hoofdoel van die risiko-gebaseerde metodologie is om faling van prosestoerusting te verhinder. Die metodologie vir risiko-gebaseerde inspeksie van metaaltoerusting is goed bekend en word suksesvol toegepas in die industrie. Dis is egter nie moontlik om al die tegnieke toe te pas op nie-metaaltoerusting nie weens die groot verskeidenheid van materiaaltipes. Hierdie artikel bespreek die data wat ingewin is op die risiko-gebaseerde metodologie vir nie-metaaltipeprosestoerusting, en stel 'n nuwe risiko-gebaseerde model voor wat gebruik kan word om die risiko te bepaal vir nie-metaal toerusting van 'n prosesaanleg. Die risikoprofiel kan gebruik word om die volgende inspeksie-interval vir die toerusting te formuleer.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )