SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 número2 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    GROVER, H.K.  e  PRETORIUS, M.W.. The technology assessment of demand side bidding in the South African context. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.2, pp.93-108. ISSN 2224-7890.

    Suid-Afrika ervaar tans 'n ernstige vraagstuk in elektrisiteitsvoorsiening. Vanaf Januarie 2007 kom gereelde kragonderbrekings voor, en volgens alle aanduidings lê die ergste nog voor. As 'n korttermynmaatreël beoog ESKOM 'n strategie van aanvraagbestuur en spesifiek aanvraag-bie, 'n metodologie waarvolgens verbruikers die geleentheid kry om elektrisiteit aan die verskaffer terug te verkoop. Hierdie artikel assesseer die metodologie ten einde die huidige en toekomstige gebruikers-moontlikhede daarvan as 'n tegnologieproduk binne Suid-Afrikaanse konteks te bepaal.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )