Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X
Resumo
JOHNSTON, K.S. e AMADI-ECHENDU, J.E.. User specifications for pressure vessels and technical integrity. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.2, pp.163-170. ISSN 2224-7890.
Gebruikersbehoeftes word saamgevat in spesifikasies wat lei tot goeie praktyk vir ontwerp, vervaarding, toetsing en bedryf van drukvate. Subjektiwiteit van die gebruikersbehoeftes mag soms die tegniese integriteit van 'n drukvat beinvloed. Die navorsing maak by wyse van monsterneming gebruik van die kennis van ingenieurs wat werk in 'n gediversifiseerde petrochemiese bedryf.Die terugvoering bevestig dat bogenoemde spesifikasies inderdaad die grootste invloed het op tegniese integriteit.