Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
Citado por Google
Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X
Resumo
ADEYEYE, A.D. e CHARLES-OWABA, O.E.. Goal programming model for production planning in a toothpaste factory. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.2, pp.197-209. ISSN 2224-7890.
Die GP-model is ontwikkel vir die beplanning van produksie van 'n tandepastafabriek. Twee doelwitte is gestel w die beplanning naamlik minimisering van produksiekoste, en maksimering van prosesbesetting. Wanneer minimisering van koste gebruik word as eerste prioriteit is die besettingswaardes van prosesseringaanleg 1 20.32% en van vulmasjien 2 0.18%. Wanneer prosesbesetting gebruik word as eerste prioriteit neem die proseskoste toe met 7.55% en styg die prosesbesetting. Vulmasjien 1 se gevolglike besetting was 43.85%.