Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
Citado por Google
Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X
Resumo
SHARMA, A.K. e TEWARI, P.C.. Performance evaluation and economic analysis of a steam thermal power plant. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2009, vol.20, n.1, pp.133-146. ISSN 2224-7890.
Prestasiebepaling en teenswoordige ontleding word uitgevoer om gestadigde operasionele beskikbaarheid en 'n netto teenswoordige indekswaarde vir 'n fossielbrandstofkragstasie te bepaal. 'n Wiskundige model vir aanlegbetroubaarheid word probabilisties geskep met gebruik van die Chapman-Kolmogorov metode. Die model se differensiaalvergelykings word gemanipuleer met gebruik van Laplace-transformasie. Die resulterende sisteemprestasie toon dat beskikbaarheid afneem met toenemende mislukkingstempo's en vice versa. Die ekonomiese ontleding van die model toon sensitiwiteit by lewering van drywing en beskikbaarheid, en dat oortolligheid van sekere hulpsubsisteme nie betekenisvol tot winsgewendheid bydra nie. Die model benadeel die belangrikheid van hersteltempo's.