SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.21 número1A review of manufacturing resources planning models under different uncertainties: State-of-the-art and future directions índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    UYS, J.W.; SCHUTTE, C.S.L.  e  ESTERHUIZEN, D.. Trends in a South African industrial engineering research journal: A textual information analysis perspective. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.1, pp.1-16. ISSN 2224-7890.

    Bedryfsingenieurswese is 'n multidissiplinêre veld, met navorsingsgrense wat strek oor 'n wye reeks sub-dissiplines. Die Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Bedryfsingenieurswese (SAJIE) was oor die afgelope 22 jaar die amptelike mondstuk vir bedryfsingenieurswese-gerigte navorsing in Suid-Afrika. Dit is betekenisvol om te bepaal in watter hoedanigheid bedryfsingenieurswesevelde deur die SAJIE gedek word, ten einde die bestek van navorsing te evalueer. Wat is die huidige temas van bedryfsingenieurswese, en hoe vergelyk dit met bedryfsingenieurswese-publikasieneigings in ander lande? Hierdie artikel poog om die vraagstuk op 'n objektiewe wyse na te vors deur die toepassing van 'n teksanalitiese tegniek om die SAJIE publikasie versameling te ontleed. Weens die toename in die hoeveelheid beskikbare tekstuele inligting, asook die toenemende belang van hierdie tipe inligting vir besigheidspersone asook bedryfsingenieurs, word die betrokke teksanalitiese metode ook bespreek.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )