Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
Citado por Google
Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X
Resumo
JASEMI, M.; KIMIAGARI, A.M. e MEMARIANI, A.. Development of a more applied version of coherency called 'sensible coherency' for assessment of financial risk measures. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.1, pp.157-166. ISSN 2224-7890.
Koherensie word 'n noodsaaklike kenmerk van enige risikomaatstaf en is nou 'n aanvaarbare gereedskapstuk in die beoordeling van risikomaatstawwe. Die doel van hierdie artikel word bereik deur enersyds die aksiomas van koherensie te vereenvoudig en andersyds die paradoks tussen die aksiomas te verwyder. Die resultaat word "sinvolle koherensie" genoem.